Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Read the Winning Story in the Books LIVE Flash Fiction Competition: “Am I in the Right Place?” by Jen Thorpe: fb.me/72TUXFrFF

Willie Burger resenseer Dieners en Donners deur Mike Nicol en Bokveld Binnekort deur Charlie Human

Dieners en DonnersBokveld binnekortUitspraak: wortels

Toe ek Mike Nicol se nuwe roman kry, nogal in Afrikaans, met die titel Dieners & Donners, maak ek die fout om te dink dat ek dit gou sal vluglees sodat ek ’n idee kan kry waaroor die roman gaan, en dit dan ek dit sommer saam met ’n paar ander misdaadrillers op hierdie boekeblad bekendstel. Dit was ’n groot fout. En natuurlik ’n dom fout. Enigeen wat Mike Nicol se vorige boeke gelees het, sal jou kan vertel dat ’n mens nie sommer sy werk so vlugtig kan lees en bladsye tussenin oorslaan nie. Nicol se Of Cops & Robbers is uitstekend deur Jaco Botha in Afrikaans vertaal.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment