Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Read the Winning Story in the Books LIVE Flash Fiction Competition: “Am I in the Right Place?” by Jen Thorpe: fb.me/72TUXFrFF

Marlene Malan resenseer nuwe kookboeke, insluitend Gourmet Sisters, Voorskoot en Kokkedoor

Gourmet Sisters: Sharing Food and Friendship7de Laan vier feesKokkedoorVoorskootOnthaal op groot skaalElke dag koningskosFood Jamming with JadeVuurwarmRoads Less TravelledKook uit die hartReal Meal RevolutionVallei van melk en heuning200 Beskuit en Biscotti-resepteLekker en vinnig: BroodLife on a Cape FarmBoendoe-kos vir die Afrika-bosConfessions of a Hungry WomanThe French AffairVeld to ForkLow-carb Living for Families Die groot boerekos-boekTjailaresepte 2

Uitspraak: wortels

Vanjaar se reuse-oes aan keurige kookboeke weerspieël die rykdom van ons land se koskultuur. Marlene Malan stel voor dat jy minstens één in ’n vriend se Kerskous pak.

1. Gourmet Susters deur Sue-Ann Allen en Ilse Fourie. Uitgewer: Human & Rousseau.

Sue-Ann en Ilse se hegte vriendskap het begin tydens MasterChef SA 2012. Sedertdien pak hulle heelwat projekte saam aan as die gourmet-susters. In dié boek lewer elkeen resepte wat haar eie, besonderse ingesteldheid teenoor kos toon.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment