Louise Viljoen resenseer Nuwe Stemme 5 saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais
Hier aan die stertkant van die jaar wil ek ook my stuiwer in die armbeurs gooi oor Tafelberg se publikasie Nuwe stemme 5, saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais. Dit is terselfdertyd ’n geleentheid om ’n bietjie bestek op te neem van die Nuwe stemme-projek wat in 1997 begin het en duidelik ’n belangrike funksie vervul binne die landskap van die Afrikaanse poësie. Nuwe stemme het deur die jare ’n ruimte geword waarbinne skrywerstalent geïdentifiseer kan word en waarvandaan dit kan ontwikkel tot selfstandige publikasie.
Boekbesonderhede
- Nuwe Stemme 5 saamgestel deur Heilna du Plooy, Loftus Marais
EAN: 9780624058861
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment