Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Phyllis Green resenseer Bokspronge deur Stephen Nell en ander sportboeke

Bokspronge: Goue oomblikke in SpringbokrugbySpringbok FactoryHou by die BlouBouchJacques Kallis and 12 Other Great South African All-roundersThe PacemenMaking ChampionsUitspraak: wortels

Ek voel altyd asof ek ‘n bieg-oomblik moet hou oor my verslawing aan sport. Ja, ek is verslaaf aan sport!

Dit kan seker ook nie anders wees nie. Ek het immers vier broers. Hulle is ook almal gek oor sport. Een van hulle is selfs ‘n rugbyskrywer. Die jare wat ek by die koerant gewerk het, het natuurlik my sportliefde nog verder versterk. Maar my groot liefde met krieket het in die beginjare van my loopbaan begin. My eerste regtige ernstige werk was by die ou SAUK, waar ek met klank gewerk het. Krieket is toe nog gespeel by die sportgronde by Bereapark in Pretoria.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment