Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Herman Lategan resenseer die nuutste deel van die WAT

Uitspraak: wortel

Om ’n nuwe woordeboek in jou hande vas te hou, is soos om by ’n banketmaal langs ’n aanvallige en intelligente etegas aan tafel geplaas word. Die geselskap is prikkelend, verruimend en sommer ook ’n lus vir die oog.

Presies soos ek gevoel het toe ek die nuwe Deel XIV van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) in my gretige hande vasgehou het. Dit voel duursaam en weelderig.

Dié deel, ’n lywige 674 bladsye dik, is uitgedos in ‘n keurige boekomslag met sy kenmerkende warm sjokoladebruin kleur. Die titel op die omslag is in glansgoud versier. Daar is iets ouwêrelds en tydloos aan dié deftige voorkoms.

 

Please register or log in to comment