Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Right! That's a wrap of our #ManBooker2014 coverage. Congratulations to Richard Flanagan bookslive.co.za/Yq9F

Ingrid Heÿdenrÿch resenseer Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word deur Jaco Jacobs

Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan wordUitspraak: wortel

Martin Retief het ’n doodnormale lewe gelei totdat sy pa eendag in ’n motorongeluk doodgaan. Sedertien het sy ma nog nie ’n voet by die huis gesit nie, sy sussie het in ’n rebel verander en is heeltemal obsessief oor haar kêrel en sy oom praat skaars ’n woord met enigiemand. Martin se lewe is nie sonskyn en rose nie, om die minste te sê. Om dinge te vererger boer Martin met hoenders, kan hy wiskundesomme uit sy kop uit doen en bly hy op ’n plaas, wat beteken dat hy deur die eenarm-busdrywer skool toe gebring moet word met die ouetehuis se bussie. Nou nie juis die resep om cool te wees nie.

Book Details

 

Please register or log in to comment