Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Erika de Beer resenseer Ek het gemartel deur Elaine Bing

Ek het gemartelUitspraak: wortel met kritiek

Toe ’n sekere veiligheidspolisieman in die apartheidstyd ’n aktivis doodgeskiet het, is hy as ’n held gehuldig, maar dié dag het sy wêreld ineengestort.

Toe Harold, een van die apartheidspolisiemanne waaroor dié boek gaan, hom jare later as blokman in ’n slaghuis raakloop, wou Harold weet hoe dit met hom gaan.

“Harold, I’m still a butcher,” was die antwoord.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment