Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

N Vercuil resenseer Kop op ’n blok deur Philip de Vos

Kop op \'n blokUitspraak: wortel

Philip de Vos is ’n bekende limerick-skrywer en het ’n aantal bloginskrywings op die Versindaba-webtuiste gelewer. Kop op ’n blok bestaan uit ’n versameling van hierdie bloginskrywings. Die bundel bevat egter ook ’n aantal sketse wat in tydskrifte en koerante gepubliseer is.

Die inskrywings is outobiografies. De Vos gee interessante besonderhede oor ’n paar bekendes, soos die sangeres Cecelia Wessels, die aktrise, Anna Neetling-Pohl en die skrywers Freda Linde en Karel Schoeman. Sy ander belangstellings naas skryf – fotografie en sang – word ook bespreek.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment