Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Johan Steenkamp resenseer Die onsienlike son deur Jacobus van der Riet

Die onsienlike sonUitspraak: wortel

Die Onsienlike Son, die debuut bundel van vader Jacobus van der Riet, ’n priester in die Oosters-Ortodokse kerk bevat 59 gedigte oor heiliges uit sy kerklike tradisie. Min van die heiliges, wie se verhale die gedigte van die bundel geïnspireer het, sal aan Afrikaanse lesers bekend wees, maar die invloed van ’n tradisie wat steeds betreklik onbekend is in Afrikaans, kan net die taal en haar kultuur verdiep.

Die deurlopende tema van die bundel is God, die Onsienlike Son, en sy invloed in die lewens van heiliges. Die onsienlike lig van God skyn op en deur die heiliges wie se geloof soos soveel onblusbare vure brand.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment