Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Frik Lotz resenseer Eye of the Firestorm deur Roland de Vries

Eye of the FirestormUitspraak: wortel

Ek lees nou ‘n boek met die naam Eye of The Firestorm geskryf deur Genl. Maj. Roland de Vries (aft). Ek is nou so halfpad gelees en dis ‘n baie indrukwekkende en insiggewende boek.

Dit gaan oor die lewe van genl. De Vries in die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) en geweldig baie interessante inligting word gegee en mens kan net nie ophou lees nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment