Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Anastasia de Vries resenseer Pieces of the Puzzle: Oscar Pistorius and Reeva Steenkamp – Part One: The Killing deur Laurie Claase

Pieces of the Puzzle: Oscar Pistorius and Reeva Steenkamp - Part One: The KillingUitspraak: wortel

Diegene wat gelukkig genoeg was om die boek aan die vooraand van Oscar Pistorius se moordverhoor onder oë te kry is tans waarskynlik effens beter toegeruste waarnemers van die opspraakwekkende verhoor.

Die bespiegelings, bewerings en bewese feite wat sedert die skietdood van Reeva Steenkamp op 14 Februarie verlede jaar die ronde doen, word hier in 140 bladsye netjies opgesom met grafika, tabelle en ’n tydlyn om alles verstaanbaar te maak.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment