Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Moets-en-moenies van e-boeke en selfpublikasie bespreek by Woordfees 2014

 
Tydens vanjaar se US Woordfees het Madri Victor, Suzette Kotze-Myburgh en Nèlleke de Jager – al drie rolspelers in die uitgewersbedryf – in die kykNET Erfurthuis bymekaargekom om te gesels oor die vraag, “E-boeke en selfpublikasie: Kuns of kulkuns?”. Die gesprek het gefokus op die diverse aspekte van e-boeke, die onsekere wêreld van selfpublikasie en die moets-en-moenies van albei benaderings tot die uitgee van boeke.

Helené Prinsloo van Books LIVE het regstreeks vanaf die geleentheid met #Woordfees2014 getwiet en al die twiets op Storify versamel:

Nuwe stories 2

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment