Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

JB Roux resenseer Als oor kop deur Bernette Bergenthuin

Als oor kopUitspraak: wortel

Toe Bernette Bergenthuin se Lam in wolfsklere verlede jaar die Afrikaanse boekemark getref het, het dié wat weet, voorspel niks gaan weer dieselfde wees in die Afrikaanse liefdesverhaalbedryf nie.

Hulle was reg. Bergenthuin se debuutliefdesroman (sy het ook al romanses geskryf) het ’n paar boekwinkels se bankrotskap vertraag en die verkope van Prozac ’n ruk lank laat daal.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment