Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Heinz Mulder resenseer Kwakke, kwinte en kwale deur George Claassen

Kwakke, kwinte en kwaleUitspraak: wortel

Jare gelede het ons kruie en stukkies bas fyngemaal om artritis-pyne te verlig of om aan jeukende ekseemletsels te smeer.

Diegene met laterale denke het die afleiding gemaak dat daar iets in dié doepa moet wees, die aktiewe bestanddeel, wat genesing bewerkstellig.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment