Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

JB Roux resenseer Sushi en sjampanje deur Kristel Loots

Sushi en sjampanjeUitspraak: vaalwortel

Kristel Loots is so gewild soos roomys en sjokoladesous, deels omdat sy so produktief is, maar veral omdat sy ’n volledige begrip het van hoe chick lit werk: dis moeiliker om romanse en komedie te kombineer as wat dit dalk lyk.

In Sushi en sjampanje is die heldin, Jacki, ’n amperse Pippie Langkous. Die verhaal spring weg met ’n heerlike dilemma: Jacki “toets” haar geliefde deur ’n kunsmatige Facebook-vrou te skep, foto en al, en “haar” met Jacki se kêrel te laat kontak maak.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment