Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Erika de Beer resenseer Raaiselspieël deur Chanette Paul

RaaiselspieelUitspraak: wortel

Wanneer Nils van der Sluijs vermoor word, tref dit sy heldersiende dogter, Frieda Fouché, etlike kilometers daarvandaan dadelik soos ’n weerligstraal.

Dis nie of Nils, wat kunstenaarsroem gesmaak het met sy naakstudies van vet vroue, en sy dogter so na aan mekaar was nie.

Boek se tuisblad

 

Please register or log in to comment