Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Riette Rust resenseer Ritmes van ons lyf deur Christina Landman, Nicki Spies en Ralph Barnard

Ritmes van ons lyfUitspraak: wortel met kritiek

In Ritmes van ons lyf (Naledi, 2014) gee drie kenners raad oor hoe jy en jou maat weer op dieselfde seksuele ritme kan dans.

Afrikaanse niefiksie oor seks is beslis nodig, want in baie verhoudings skiet kommunikasie oor intimiteit steeds tekort. In dié boek is daar onder meer nuttige raad aan vroue wat sukkel om ’n orgasme te kry en aan mans wat ’n lae libido het, maar soms is die oplossings ’n bietjie simplisties. Die skrywers kon byvoorbeeld meer as net die druktegniek vir premature ejakulasie voorgestel het.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment