Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Amanda de Lange resenseer Speels deur Elle Roux

SpeelsUitspraak: stokkie

Elle Roux bevind haar in dieselfde dilemma as menige geskeide vrou wat op ’n meer “volwasse” leeftyd na liefde en ’n maat op soek is.

Sy vertel haar eie verhaal in Speels en trek die gordyn van haar slaapkamer oop sodat almal wat wil, kan inkyk.

Boekbesonderhede

 

Recent comments:

  • Pite
    Pite
    April 20th, 2014 @19:04 #
     
    Top

    Ek het lanklaas ’n boek só geniet soos "Speels". Alhoewel die boek lig en uiters vermaaklik is, het dit my ’n dieper insig en bewusmaking van ’n vrou se behoeftes gegee. Dit het my herinner aan die fliek "What Women Want", en ek sal hierdie boek ten sterkste aanbeveel.
    Wat 'n jammerte dat Amanda de Lange se "resensie" so lig in die broek is.

    Bottom
  • Rose
    Rose
    April 21st, 2014 @09:49 #
     
    Top

    An Afrikaans friend recommended that I should read Speels and I am so very grateful that she did, as this book has changed my life! Not only did I laugh and sob and enjoyed the reading of it thoroughly, Elle Roux's story empowered me to take charge of my own sexuality. Thank you Elle for your bravery and for telling your story so explicitly and with such a wonderful sense of humour.
    This superficial review does not do Speels any justice at all.

    Bottom
  • AnneKruger
    AnneKruger
    April 21st, 2014 @14:28 #
     
    Top

    “Speels” is die eerste boek sedert Marita van der Vyver se “Griet skryf ‘n sprokie” wat my so ‘n unieke kykie in die kop en hart van ‘n geskeide vrou gegee het. Hoe moeilik en vreemd dit kan wees om na jare se getroude lewe weer die “dating game” te speel.
    In ’n tyd waar sosiale media deel van mens se daaglikse lewe is, het Internet dating dié manier geword om ’n moontlike maat te ontmoet. Baie vrouens, myself inkluis, het ’n kuber prins of padda in hulle verlede en kan met Elle Roux en haar ondervindinge op die internet identifiseer – saam laat lag en soms huil.
    “Speels” het my eindelose leesgenot verskaf en is tans die onderwerp van vele “girls nights”.

    Bottom

Please register or log in to comment


» View comments as a forum thread and add tags in BOOK Chat