Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Ingrid Woudstra resenseer Vyf-en-veertig skemeraandsange deur Breyten Breytenbach

Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimteUitspraak: wortel

Vyf-en-veertig skemeraandsange bied die verbinding van woorde wat tot nuwe betekenisse lei (soos “uitgetekenskryt”, “vrouvrugweetwees”, “diepdieflees” en “maanhartvreetsiklus”), wat kenmerkend van Breytenbach se werk is. Daar word met woorde omgegaan op só ‘n manier dat die leser oorweldig word deur die aantal interpretasiemoontlikhede wat uit ʼn eenheidsgedagte kan ontstaan. Met die lees van hierdie bundel word die leser tot stilte gedwing in die voue van ʼn poging tot stilskrywe … al is dit net vir ʼn oomblik.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment