Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Alta Cloete resenseer Die sideboard deur Simon Bruinders

Die sideboardUitspraak: wortel

Simon Bruinders het as akteur geen bekendstelling nodig nie, maar debuteer met Die sideboard ook as skrywer. Met hierdie eerste roman toon hy dat hy hom nie hoef te beperk tot die vertolking van ander mense se stories nie, maar ook oor sy eie arsenaal beskik.

Die sideboard is in die eerste instansie die verhaal van Abraham en Stella en die gesin wat hulle onder immer moeiliker omstandighede opbou. Op die tweede vlak is dit die verhaal van bruinmense in die George-omgewing en die vernietigende impak wat apartheid en gedwonge verskuiwings op gesinne gehad het. Derdens is dit ‘n greep uit die Suid-Afrikaanse en wêreldgeskiedenis en Suid-Afrika se betrokkenheid in Noord-Afrika tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment