Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Coenraad Walters resenseer Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Pleisters vir die dooiesUitspraak: goue wortel

Hierdie verhaal moet wyd gelees word: ouers behoort dit met hulle kinders te deel. Of onderwysers en bibliotekarisse toegelaat sal word om dié boek by skole beskikbaar te stel, sal ons nog moet sien.

Pleisters vir die dooies is ’n belangrike nuwe boek in die Afrikaanse jeuglektuur wat die leser tot op die laaste bladsy vasgenael hou.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment