Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Dewald Koen resenseer Die ding in die riete deur Jean Lombard

Die ding in die riete Uitspraak: wortel

Die ding in die riete as bloemlesing is ’n waardevolle bydrae tot die kortverhaalkuns in Afrikaans. Die bundel as geheel bevat ’n breë spektrum verhale waarin Suid-Afrika se ryk orale tradisie aan lesers bekend gestel word. Die bloemlesing word sterk aanbeveel vir lesers wat in die mitologie belang stel, terwyl akademici die bundel besonder nuttig sal vind vir verdere studie op die gebied van die orale en mitologiese aspekte in die Afrikaanse kortverhaalkuns.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment