Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Marlies Taljard resenseer Die roebaijat van Omar Khajjam: 50 kwatryne vertaal deur Daniel Hugo

Die roebaijat van Omar Khajjam: 50 kwatryne vertaal deur Daniel HugoUitspraak: wortel

Soos met alle groot poësie, is die rede waarom dit bekoor en aangryp, nie altyd in woorde formuleerbaar nie. Eerlike soeke na dieper waarhede sal altyd die mens aangryp omdat ons almal worstel met die onsienlike en onkenbare:

Toe ek jonk was, het ek graag gaan luister

hoe doktor en dominee oor duister

dinge redeneer. Nou is ek grys

en die ware weg nog altyd byster.

(Daniel Hugo, Kwatryn 17).

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment