Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Pieter GR de Villiers resenseer Weermagstories deur Roelf Schoeman

Weermagstories: Dienspligtiges verbreek die stilteUitspraak: wortel

Een van die mees ontmaskerende en aangrypende gedeeltes in hierdie besondere boek oor die grensoorlog is die uitgebreide vertelling (ble 139–46) oor Theron de Wit. Sy verhaal, wat ook groot opspraak in die media gewek het, gaan oor die gekookte moordaanklag teen hom na die skietdood van ’n 21-jarige dienspligtige weens ’n operasionele misverstand waarvoor die skuld op De Wit gepak is.

Schoeman neem die verhaal in sy boek op as ’n voorbeeld van stories wat soldate oor hul traumatiese oorlogservaringe vertel. Hy beskryf hoe De Wit uiteindelik, danksy ’n deurslaggewende bewysstuk van sy onskuld wat hy gelukkig by hom gehou het, vrygespreek is.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment