Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Charles Smith resenseer twee Oscar Pistorius-boeke: Van sprokie tot tragedie in die kollig en Die staat vs Oscar

Van sprokie tot tragedie in die kolligDie staat vs Oscar

Uitspraak: wortels

Die moeite wat albei skrywers doen om Reeva se storie te vertel, is ook iets wat nie in die hofsaak belangrik was nie.

Reeva was volgens almal ’n besonderse meisie – warm, hartlik, eg. Maar sy was nie ’n supermodel soos sy algemeen beskryf is nie, soos Fitzpatrick aandui. En het sy Oscar geteiken om in die kollig te beland? As sy roem nagejaag het, het sy dit gekry. Ná haar dood.

As jy ’n goeie naslaanbron (vir byvoorbeeld regstudente) oor die Oscar-sage soek, is Salzwedel se Sprokie die boek vir jou. Ek het veral haar besonder deeglike onderhoud met die speurder Hilton Botha waardeer.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment