Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Nanette van Rooyen resenseer Slim leuens deur Lien Roux-de Jager

Slim leuensUitspraak: wortel met kritiek

Lien Roux-de Jager het al op ’n paar skrywerstoele gesit: kinder- en jeugromans, romanses, kortverhale. ’n historiese roman en ’n spanningsverhaal-trilogie met die titels Gekoopte leuens, Donker leuens en nou Slim leuens – die Kallli Krynauw-reeks.

Kalli Krynauw is ’n forensiese poligraaf, opgelei deur die FBI en nou in diens van die SIS – Special Intelligence Services. Sy pas die tipiese profiel van ’n spanningsromanheldin: parmantig, kordaat, eiewys en slim. Sy deins nie terug vir geweld nie en is ’n baie ervare psigofisioloog, maar hier en daar is haar versugting om weg te kruip in die arms van haar geliefde De Waal Brink ietwat soetsappig.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment