Heinz Modler resenseer Dead Cows for Piranhas deur Hazel Friedman
Dead Cows for Piranhas is ’n insiggewende en weldeurdagte boek. En hoewel dit op ’n dokumentêre trant geskryf is, is daar kort-kort sinne wat jou nie net laat glimlag nie, maar ook laat besef dat Friedman ’n baie talentvolle skrywer is.
’n Mens kry die indruk Friedman weet baie meer as wat sy met haar lesers deel. Maar dit wat sy op die tafel sit, is meer as genoeg om die volle omvang van hierdie euwel te ervaar
Boekbesonderhede
- Dead Cows for Piranhas deur Hazel Friedman
EAN: 9781868425334
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment