Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Pieter Malan resenseer World War One and the People of South Africa, Louis Botha’s War en nóg

World War One and the People of South AfricaThe War That Ended PeaceLouis Botha's WarThe Somme Chronicles

Uitspraak: wortels

Dis moeilik om aan enigiets te dink wat ’n groter invloed op die gang van die geskiedenis het as oorlog. Soveel te meer as dit ’n konflik is wat, soos die “Groot Oorlog” van 1914 tot 1918, groot moondhede en hul koloniale onderdane betrek.

Met die 100-jarige herdenking van dié oorlog in volle gang, kreun die geskiedenisrakke van jou plaaslike boekwinkel onder ’n paar uitstekende en onthullende vars studies oor die konflik.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment