Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Melt Myburgh resenseer Kruispad deur Deon Opperman

KruispadUitspraak: wortel

In die flapteks van Kruispad word die roman beskryf as die “hart van Deon Opperman se groot trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika”.

Dié verhaal, waarvoor Kerneels Breytenbach skriba was, pas tussen die “vroeë verlede van Donkerland en die hede wat in Hartland aan bod kom”.

Die kreatiewe samewerking tussen Opperman, ’n formidabele dramaturg, en Breytenbach, gevierde prosaskrywer, strek terug tot die vorige titels in die trilogie. Die resultaat: ’n Leeservaring soos min.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment