Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Jean Meiring resenseer Tales of the Metric System deur Imraan Coovadia

Tales of the Metric SystemUitspraak: wortel

Met vaart en vernuf wys die skrywer: Dis die lewe dié, morsig en onsamehangend, hortend en vernuwend.

Maar ongelukkig blyk dit teen die nadraai van Tales  dat die hoop beskaam het op die blink nuwe wêreld waarvoor so baie van die karakters hulle beywer – en selfs gesterf – het. Die wêreld het mateloos verander, maar tegelykertyd in baie opsigte dieselfde gebly.

Dié boek is ’n slim en fyn gekonstrueerde meesterstuk.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment