Dewald Koen resenseer Die groot sand en ander stories deur Doc Immelman
Die groot sand en ander verhale is avontuurfiksie op sy beste. Met dié publikasie sal ’n nuwe generasie lesers hopelik dié ryk skat van die Afrikaanse kortkuns ontdek en geniet.
Boekbesonderhede
- Die groot sand en ander stories deur Doc Immelman
EAN: 9781485300946
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment