Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Dewald Koen resenseer Siende blind deur Chanette Paul

Siende blindUitspraak: wortel

Met Siende blind het Paul bewys dat ontpanningsfiksie geensins as tweederangse letterkunde afgemaak moet word nie. Hierdie stiefkind van die Afrikaanse letterkunde (naas die Afrikaanse drama) verdien sy regmatige plek as deel van die Afrikaanse lliterêre kanon.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment