Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Woordfees 2015: Sestien onse in Stellenbosch se pond

 
Woordfees 2015 was weereens ’n rasende sukses en ons sluit af deur bestek te neem van die wonderlike gebeure wat vanjaar plaasgevind het.

Stellenbosch het gewemel met feesgangers, skrywers, kunstenaars en gene geur – almal byeen om die sestiende bestaansjaar van die Woordfees te vier.

Vanjaar se tema, “Sestien Onse”, is op verskeie maniere uitgebeeld.

Books LIVE se Afrikaans- en adjunkredakteur was op die grond waar sy met die hutshekkie #Woordfees2015 getwiet het.

 

* * * * * * * *

 
Hier volg al die Woordfees-berigte vir 2015:

 

Lees ook:

 

 

Please register or log in to comment