Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Kerneels Breytenbach resenseer Die helder dae deur Danie Botha

Die helder daeUitspraak: wortel

Die geslagte van die toekoms sal Die helder dae beskou as kleinood, ’n versameling kosbare inligting oor die lewe aan die Kaap van Storms in die jare veertig tot vroeg 21ste eeu. Dit bou ’n beeld van die groot verskeidenheid mense wat almal bygedra het tot die kulturele sfeer van dié tydperk, soos vertel deur iemand wat gelukkig genoeg was om daardie mense almal te geken het. Vir die studente van die letterkunde en toneelkuns sal dit ’n onvervangbare verwysingspunt word.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment