Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Winners of the 2015 Media24 Books Literary Awards Announced in Cape Town

Winners of the 2015 Media24 Book Awards

 
Alert! The winners of the 2015 Media24 Books Literary Awards were announced at the Hilton Hotel in Cape Town tonight.

Willem Anker, Michiel Heyns, Antjie Krog, Mark Gevisser, Andre Eva Bosch, and Fiona Moodie were crowned as the winners of the six R35 000 cash prizes this year.

Buys – ’n GrensromanA Sportful MaliceMede-weteLost and Found in JohannesburgAlive AgainNoko and the Kool Kats

 
WA Hofmeyr Prize for Afrikaans Fiction – novels, short stories and dramas

 
Judges: Danie Marais, Thys Human and Murray la Vita.
 
Herman Charles Bosman Prize for English Fiction

 
Judges: Jenny Hobbs and Johan Jacobs and Molly Brown.
 
Elisabeth Eybers Prize for Afrikaans and English Poetry

  • Mede-wete by Antjie Krog (Human & Rousseau)

 
Judges: Francois Smith, Henning Pieterse and Ronel Foster.
 
Recht Malan Prize for Afrikaans and English Non-fiction

 
Judges: John Maytham, Elsa van Huyssteen and Chris Swanepoel.
 
MER Prize for Youth Novels

 
Judges: Louise Steyn, Verushka Louw and Wendy Maartens.
 
MER Prize for Illustrated Children’s Books

 
Judges: Lona Gericke, Magdel Vorster and Paddy Bouma.
 

* * * * * * * * *

 
Helené Prinsloo (@helenayp) tweeted live from the announcement, using the hashtag #Media24LitAwards:


 

* * * * * * * * *
* * * * * * * * *

 

 
The Media24 Books Literary Awards are awarded to books published between 1 January and 31 December 2014 by the Media24 Books group. The winner in each category will receive R35 000. In the category Illustrated Children’s Books, the author and the illustrator will share the prize money. This adds up to a total prize money of more than R200 000 to be awarded this year.

Last year’s winners included Dominque Botha (published by Umuzi, but deemed too strong not to be included on the list), Marlene van Niekerk, Etienne van Heerden, Novuyo Rosa Tshuma, SA Partridge, Linda Rode, and Irina Filatova and Apollon Davidson

The winners were announced at a special event at the Hilton Hotel in Cape Town.

The Jan Rabie Rapport Prize, for a debut work in Afrikaans, will be announced at the kykNET-Rapport Book Prizes later this year.

Congratulations to all!

 
Press release (Afrikaans)

WENNERS VAN DIE 2015 MEDIA24 BOEKE LITERêRE TOEKENNINGS AANGEKONDIG

Die wenners van die 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse is Vrydagaand in Kaapstad aangekondig. Totale prysgeld van meer as R200 000 is aan die wenners oorhandig. Hulle is:

W.A. Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie – romans, kortverhale en drama
Buys: ’n grensroman deur Willem Anker, uitgegee deur Kwela Boeke
Die ander titels op die kortlys was: Ester deur Kerneels Breytenbach (Human & Rousseau), ’n Duisend stories oor Johannesburg deur Harry Kalmer (Queillerie) en Kamphoer deur Francois Smith (Tafelberg). Die beoordelaars was die digter Danie Marais, die akademikus Thys Human en die joernalis Murray la Vita.

Herman Charles Bosman-prys vir Engelse fiksie
A Sportful Malice deur Michiel Heyns, uitgegee deur Jonathan Ball Publishers
Die ander titels op die kortlys was: Face-Off deur Chris Karsten (Human & Rousseau) en Rachel’s Blue deur Zakes Mda (Kwela Boeke). Die beoordelaars was skrywer Jenny Hobbs en die akademici Johan Jacobs en Molly Brown.

Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse digkuns
Mede-wete deur Antjie Krog, uitgegee deur Human & Rousseau
Die ander titels op die kortlys was Karnaval en Lent deur T.T. Cloete (Tafelberg) en Al die lieflike dade deur Charl-Pierre Naudé (Tafelberg). Die beoordelaars was skrywer Francois Smith, die digter en akademikus Henning Pieterse en die akademikus Ronel Foster.

Recht Malan-prys vir Afrikaanse en Engelse niefiksie
Lost and Found in Johannesburg deur Mark Gevisser uitgegee deur Jonathan Ball Publishers
Die ander titels op die kortlys was Justice deur Edwin Cameron (Tafelberg) en A Man of Good Hope deur Jonny Steinberg (Jonathan Ball Publishers). Die beoordelaars was John Maytham van Kfm, akademikus Elsa van Huyssteen en Chris Swanepoel van RSG.

M.E.R.-prys vir jeugromans
Alive Again deur Andre Eva Bosch, uitgegee deur Tafelberg
Die ander titels op die kortlys was Chuck Norris kan deel deur nul deur Annelie Ferreira (Tafelberg) en Chain Reaction deur Adeline Radloff (Tafelberg). Die beoordelaars was oud-kinderboekuitgewer Louise Steyn, Verushka Louw van The Book Lounge in Kaapstad en die kinderboekskrywer en boekeredakteur Wendy Maartens.

M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke
Noko and the Kool Kats deur Fiona Moodie, uitgegee deur Tafelberg
Die ander titels op die kortlys was Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek krimp deur Elizabeth Wasserman en Astrid Castle (Tafelberg) en Speurhond Willem en die diamantdiewe deur Elizabeth Wasserman en Chris Venter (Tafelberg). Die beoordelaars was die resensent Lona Gericke, kinderboekkenner Magdel Vorster en skrywer en illustreerder Paddy Bouma.

Volgens Media24 Boeke se uitvoerende hoof, Eloise Wessels, is hierdie toekennings ná ses dekades steeds bewys van die talent en gehalte werk wat deur Suid-Afrikaanse skrywers gelewer word. “Ons is trots om vanjaar weer die topskrywers in die verskillende genres te vereer,” het sy gesê.

Die Media24 Boeke Literêre Pryse word toegeken aan boeke wat tussen 1 Januarie en 31 Desember 2014 by die Media24 Boeke-groep verskyn het. Die wenner in elke kategorie ontvang R35 000. In die kategorie vir geïllustreerde kinderboeke word die geld tussen die skrywer en die illustreerder verdeel.

Ends

Book details

 

Please register or log in to comment