Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Ilse Salzwedel resenseer Boomkastele: ’n Sprokie vir ’n stadsmens deur Schalk Schoombie

Boomkastele: ’n Sprokie vir ’n stadsmensUitspraak: wortel

Kitskos is heerlik, maar dis die Sondagmaaltye wat met liefde en fyn beplanning voorberei is wat ons lank na die laaste hap nog onthou. As boeke kos was, is Schalk Schoombie se uitstekende debuut, Boomkastele, beslis ‘n Sondagete met lamsboud, soetpatats, en groenboontjies. En poeding!

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment