Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Willie Burger resenseer Stukke teater deur Pieter-Dirk Uys

Stukke teaterUitspraak: wortel

Wat Stukke teater egter so ‘n waardevolle boek maak, is dat dit ook verdere inligting oor die drama se aanvanklike opvoering in 1974 gee. Die stuk is aanvanklik goed ontvang en het vol gehore getrek, maar is later deur die publikasieraad verbied. Uys beskryf die hele verloop met lang aanhalings uit koerantberigte en korrespondensie. Op hierdie manier vervul Stukke teater ‘n verdere funksie, naamlik om die geskiedenis van (protes-)teater in Suid-Afrika te dokumenteer.

Boek se tuisblad

 

Please register or log in to comment