Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Riette Rust resenseer In die blou kamp: Facebook-stories deur Dana Snyman

In die blou kamp: Facebook-storiesUitspraak: wortel

Die eintlike trefkrag van die versameling lê in Snyman se stories oor gewone mense: donkiekarryers, lorriedrywers, ’n man wat ’n stop-en-ry-bordjie hanteer, ’n karwag. “Die lyf as teks” gee jou insae in tatoeëerkuns. Jy kom nader aan die antwoord op die vraag: Hoekom?

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment