Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

ATKV-Woordveertjies se finaliste vir 2015 aangekondig

Aandag! Die kortlys vir die 2015 ATKV-Woordveertjies is pas aangekondig.

Dit sluit onder meer pryse vir die beste prosa, liefdesroman, romanses en spanningsroman in. Dié gesogte pryse sal op Vrydag, 11 September tydens ‘n prestigegeleentheid by D’Aria in Durbanville toegeken word.

Geluk aan al die finaliste!

 
ATKV-Woordveertjies 2015 – Finaliste
(Alfabeties volgens van)

Ester’n Duisend stories oor JohannesburgKamphoer
 
ATKV-Prosaprys

  • Ester – Kerneels Breytenbach (Human & Rousseau)
  • Kamphoer – Francois Smith (Tafelberg)

Stiletto's van staalEwebeeldRaaiselspieël
 
Prys vir Liefdesroman

Karnaval en lentMede-weteAl die lieflike dade
 
Prys vir Poësie

  • Mede-wete – Antjie Krog (Human & Rousseau)

Ridder in 'n wit jasLiefde sonder voorbehoudTydlose liefde
 
Prys vir Romanses

DubbelspelDie 13de kaartDonker spoor
 
Prys vir Spanningslektuur

 
Prys vir Dramateks

  • In glas – Nicola Hanekom
  • Al julle volke – Wessel Pretorius
  • Die dag is bros – Wessel Pretorius

 
Woordwystoekenning vir woordeboeke en taalgidse

  • Die Ju |’hoan Tsumkwe Dialect/Prentewoordeboek vir Kinders/Children’s Picture Dictionary (2014). Uitgegee deur die University of KwaZulu-Natal Press. Samestellers: Kerry Lee Jones en Tsemkgao Fanie Cwi met ’n redaksiespan.

 
Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment