Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Wium van Zyl resenseer Die vrou wat alleen bly: Twee draaiboeke deur Karel Schoeman

Die vrou wat alleen bly: Twee draaiboekeUitspraak: wortel

Bodemlae waarin klein versteurings ’n ingrypende effek kan hê. Dít is die verhoudingswêrelde van Karel Schoeman se twee draaiboeke in sy Die vrou wat alleen bly.

Die boektitel is ook dié van die eerste teks, wat ’n intrige bevat so subtiel soos dié van Hierdie lewe.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment