Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

2015 Silwerskerm-toekennings: Talle nominasies vir Dis ek, Anna en Sink (Rachel Weeping)

 

Dis ek, AnnaVerskietende ster'n Pawpaw vir my Darling Die proRachel Weeping

 

Die films gegrond op Dis ek, Anna deur Elbie Lotter en Rachel Weeping deur Brett Michael Innes het onderskeidelik elk agt nominasies ontvang vir die 2015 Silwerskerm-toekennings, en ding dan ook elk tydens die fees mee om die titel “Gehoorgunsteling” in te palm.

Verskietende ster, Die pro en ‘n Pawpaw vir my darling – die drie ander flieks wat verwerkings van romans is – het ook nominasies ontvang en ding natuurlik ook mee om die “Gehoorgunsteling”-titel.

Die Silwerskermfees vind vanaf vandag tot en met Saterdag, 29 Augustus in Kampsbaai, Kaapstad plaas. Die toekennings sal Saterdagaand oorhandig word.

Hier is al die nominasies vir die 2015 Silwerskermfees-toekennings:

 

 
Kyk na die lokprente vir Dis ek, Anna, Sink en Die pro:

Dis ek, Anna

YouTube Preview Image

 
Sink

YouTube Preview Image

 
Die pro

YouTube Preview Image

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment