Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Bokkie Gerber resenseer South Africa’s Rugby Legends: The Amateur Years deur Chris Schoeman

South Africa's Rugby LegendsUitspraak: houtwortel

Boeke oor legendes is ’n spieëlbeeld van mekaar en die een is soos die ander.

Met hierdie publikasie, soos met ander soortgelykes, verskyn ’n profiel en foto’s by elke legende. Dis die somtotaal van wat opgedis word.

En dit maak van die publikasie eerder ’n blaai-boek as ’n lees-boek. Die boek het min om die lyf en as jy op soek is na iets verrassends, is daar niks. Die foto’s van destyds en die visuele argiefmateriaal, wat kwistig in die boek aangewend is, is egter iets om na te kyk en vul elke profiel en hoofstuk aan.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment