Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Sarel van der Walt resenseer Jou Krugerwildtuin-gids: Verkyker, grondpad en kaart deur Frans Rautenbach

Jou Krugerwildtuin-gids: Verkyker, grondpad en kaartUitspraak: wortel

Die skrywer vertel jou ook hoe om jou roetes in die wildtuin te beplan.

Hy beskryf elke kamp en piekniekplek in die wildtuin – van Krokodilbrug in die suide, tot Punda Maria in die noorde – en ken punte na sy persoonlike mening daaraan toe vir natuurskoon, atmosfeer en wildkyk.

Dêmmit, nou verlang ek wildtuin toe.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment