Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Jaco Botha en Ingrid Lehmensich-Botha resenseer Die verdwyning van Billy Katz deur Chris Karsten

Die verdwyning van Billy KatzUitspraak: wortel

Soos met die Abel-trilogie, lees die leser ook saam aan die koerantberigte en polisieverslae wat jou deel maak van die ondersoek. Die leser leer ken die losbol Billy Katz, die grypdief Stink Attie en die aanvallige Julia, wat ook onder verdenking is.

Soos reeds genoem, is Karsten se navorsing van die boonste rakke.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment