Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Willie Burger resenseer Narokkong deur Riël Franzsen en Debora en seuns deur Helene de Kock

Debora en seunsNarokkongUitspraak: wortels

Franzsen se bundel gaan oor veral ‘n pa se ervarings van ‘n outistiese kind. Die bundel vermy egter meestal die slaggate van sentimentaliteit waarin so ´n projek maklik sou kon verval. Die volgende gedig doen meer vir die bewusmaking van wat outisme is, as baie kliniese beskrywings:

Gebed van ‘n outis

1. Help hulle om te verstaan dat –

a. laaie en kasdeure nie oopgelos mag word nie;

b. ertjies nie aan rys mag raak nie;

c. vroeg en laat wees pynlik is; maar

d. tyd ondraaglik.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment