Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Louise Ferreira resenseer Recipes for Love and Murder: A Tannie Maria Mystery deur Sally Andrew

Recipes for Love and Murder: A Tannie Maria MysteryUitspraak: wortel

Dit is dalk nie ’n boek om te lees as jy honger is of daar ’n saai maaltyd vir jou voorlê nie, maar gelukkig verskyn sommige van die resepte agterin, sou jou mond water vir byvoorbeeld ’n kerrievetkoek.

Dit is ’n allerheerlike verhaal, en die perfekte leesstof vir die komende Desembervakansie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment