Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Joan Hambidge resenseer Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker saamgestel deur Francis Galloway

Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid JonkerUitspraak: wortel

’n Mens lees hierdie briewe met die wete dat jy die slot van hierdie mitiese liefdesverhouding ken.

Die briewe is afwisselend sentimenteel (Brink veral) en intieme seksuele besonderhede word verklap. Onthou, Brink het sy briewe op deurslagpapier geskryf en sodoende kopieë bewaar, juis omdat hierdie briewe nie net ’n verslag van ’n liefdesverhouding was nie, maar ook inspirasie was vir hom.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment