Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Hier is die program vir die US Woordfees 2016, en die tema is … “Bly” (4 – 13 Maart 2016)

US Woordfees 2016

 
Dit is amper weer tyd vir die jaarlikse Woordfees en die 2016-program beloof om groter en beter te wees as ooit tevore.

Die fees skop af op Vrydag, 4 Maart en duur tot Sondag, 13 Maart 2016. Die tema is “Bly” en is oop vir interpretasie:

Woordfees 2016 se tema is Bly. En of dit beteken jy is gelukkig, verheug of vrolik, of dalk verwys na die fees wat voortgaan om te wees – die tema bly, wel, bly.

“Die Woordfees – en ons by die Woordfees – is bly om hier te wees. En ons wil hier bly,” sê feesdirekteur Saartjie Botha.

Hier is die program vir volgende jaar se Woordfees, en al die boekgesprekke, kosdemonstrasies en debatte om na uit te sien. Besoek die Woordfees se webtuiste of volg hulle op Facebook en Twitter om op hoogte van sake te bly.

Loer na die program of Scribd:

 

 
Hier is van die boeke wat jy by die 2016 Woordfees kan verwag. Heelparty boeke sal nog gepubliseer word voor die fees afskop, so hou dié spasie dop:

Oepse daisyAnderkant uit: Stories oor trauma en hoopTrouens en terloopsBrandwaterkomThis One TimeHartstoriesOorlog-Beeld
Die tuiskomsOpdrag van oorkantVandat jy weg isVuilspelBravo!Donker stroomEster
Die onbekende Van GoghDie oorlog kom huis toeSkynskaduThe Magistrate of GowerIn die blou kampSplitA History of South Africa
DubbelspelOfferlamMonstersaadDie aandag van jou oëDie skyn van tuiskomsNu de slapende hondenDirk Mudge: Enduit vir ’n onafhanklike Namibië
een cappuccino en 'n creme soda, assebliefThe Texture of ShadowsVlakwaterIt Might Get LoudSoos familieEen teen AdamastorWinterkos in Provence
Jou Krugerwildtuin-gidsSouth AfricaDie rykste man in BabilonEna Murray Omnibus 20Karnaval en lentDie stilte opgeskortMatriks
Onbedoelde landWielie Walie Woelwaters: Bennie Boekwurm leer ons van vormsChokers en survivorsImmer wesDebora en seunsJack Parow - Die ou met die snor by die barBinnekring van spookasems
The Seed ThiefLovely Beyond Any SingingOperation Lock and the War on Rhino PoachingImmergroenThe Runaway HorsesVer in die wêreld, sushiBrekfis met Derrich en Adelie
De Vette MosselNog ’n voorskootDie Demokratiese Republiek van BraaiKoekedoorKostalgieBitter + soet
Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboekEet gesond, voel goedHanteer Diabetes en verwante gesondheidskwessiesSuid-Afrikaanse kookboek vir diabetesMy Koebaai, Stres!-joernaalAdrenalienWonderboom
Ek was hierColouring for Adults: Mandala Art by Lize BeekmanWilhelmina Radebe kom tuisMens dier dingSkuldigKodenaam IcarusDie aa tot oe van seks
Bloed op haar handeBloedvreemd'n Hemelhoë hekkieDie DorslandtrekVeelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelleLand van skedelsDeath By Carbs
Die naaimasjien en ander storiesKleur – My lewe, my liedMooiloopThe Secret SocietySugar ManPruimtwak en skaduboksersA Rumour of Spring
Boas Mei is verwardGelukkige slaweVlam in die sneeuBare and BreakingSamsa-masjienOorseeGeagte Jahwe
Wie is reg?Governing Cities in Africa'n Konstante RevolusieSculpting the EarthDie seeLobola vir die lewe
MoestasRakaSanta Gamka’n Duisend stories oor JohannesburgDanda op OudeurNuwe stories 3Sondag op 'n voëlplaas
Dit was nie ek nie!Die sideboardSteeds MathysMits dese wil ek vir jou sêKarla KrullebolBravo, LuluSanri Steyn 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein
’n Hart vol sandNuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenesStukke teaterVan sprokie tot tragedie in die kolligCarmen's Best RecipesDie huis van rye

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment