Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Kerneels Breytenbach resenseer Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker saamgestel deur Francis Galloway

Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid JonkerUitspraak: wortel

Dis onmoontlik om ná die lees van Vlam in die sneeu nog onsekerhede oor te hou oor hoe die argetipiese vrou in Brink se onderbewussyn lyk. Die briewe lewer ook kosbare insigte op oor die tyd en tydsgees. Die heel beste daarvan kom uit die pen van Jonker, oor Rosa Nepgen. Ek het my ook verkneukel aan die wyse waarop Brink nuwe maniere vind om Jonker aan te spreek. Dit begin heel merkwaardig met “Heerlike klein mens” in April 1963 – merkwaardig omdat Brink skynbaar toe nog nie daarvan bewus was dat Jonker amper twee jaar ouer as hy was nie.

Book Details

 

Please register or log in to comment