Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie inskrywings nou oop!

Die RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie vier vanjaar sy 21ste verjaarsdag!

Aspirant dramaturge het tot Vrydag, 30 Junie kans om vir dié kompetisie – die oudste van sy soort in Suid-Afrika – in te skryf. Die wendrama sal vanjaar R35 000 ontvang.

Belangstellendes kan die webtuiste besoek vir verdere inligting.

 

Please register or log in to comment